Plaas te Koop in Vredefort naby die dorp Hierdie plaas Bied u die volgende 30 Ha met 2 Boorgate 17 Kampe met water SMutsvinger gras en Natuurlike weiding 10m Gange tussen die Kampe met verskeie hekke vir ingang Al die Kampe is gespan met 2.4m Bonnox draad Alle Kampe is ge-elektrifiseer 2 Boorgate tev volle toegerus met dompelpompe Watertank met pomp Skaapkrale Grasdak Lapa met eie badkamers Wendy huis Nuut geboude huis , 2 Slaapkamers met 'n leefarea , Kombuis en Badkamer (Moet nog klaar gemaak word) Plaas is geskik vir wild, skape, beeste ens Daar is tans leeus ook , die Plaas kan gekoop word met of sonder die leeus teen 'n addisionele prys
Purchase Price R 2 750 000
Type of PropertyFarm
Pets AllowedYes
Land Size30 m2
Last Updated23 Apr 2024
Bedrooms2
Bathrooms0.5
Carports1
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Vredefort!